Matriekafskeid

Zoe-Lee Verwey

Ek het vir sewe jaar oorsee gebly waar ons nie kans gehad het om ‘n matriek afskied te he ni. Toe ons velede jaar terug trek na Suid Afrika, my moeder land, was ek baie opgewonder! Dit is tog elke meisie se droom om ‘n matriek afskied te he! Ek het op die internet gesoek, om inspirasie te kry, omdat ek nie geweet het wat ek wou he ni, Toe ek op my rok af kom he ek net geweet dit was die een wat ek wou he. Ek het gesoek en soek maar my hart was vas op die een, Hy is so “unique” en hy maak my soos ‘n princess voel. Ek kon nie vir ‘n better rok vra nie. Dankie Papa!

 

Sien alle inskrywings

  • Gideon du Toit

    Pragtig! ‘n Ware ‘drrom bewaarheid’ rok, en so verfrissend om helder lente kleure te sien in ‘n rok vir so ‘n geleentheid. Goeie keuse.

  • Marius Kruger

    Zoe’q dit is waarlik en opreg ongelooflik pragtig-net soos jy!!!! Die rok her regtigwaar mooi kleure en pas perfek by jou,- so wat ek eitlik probeer sê is die rok is PRAGTIG en PAS 100% BY JOU!!!!

  • madelein

    Zoe-lee dis n rok wat by jou pas dis asemrowend mooi

  • Chantel van der Zandt

    Stunning rok en puik model!!

  • Toinette Verwey

    Hierdie rok het asemrowend mooi gelyk aan jou! Dit is baie vleiend en vroulik en het terselftertyd jou persoonlikheid so uitgebeeld. ‘N pragtige rok aan ‘n pragtige meisie!

  • Christelle du Toit

    Pragtige vroulike en vrolike rok. Gewoonlik wil die meisies hierdie "adult look" hê en dan verloor hulle die onskuldigheid. Mal oor die rok, jy het asemrowend gelyk.

  • Joy Lerm

    Zoe – Lee pragtige keuse, dit is n rok so net soos jy unik, een van sy soort, dit pas by jou en jou persoonlikheid,opligind and helder. weer eens PRAGTIG

  • Martin Verwey

    Het nie geweet daar is pragtige blomme hier in die bosveld nie todat ek die foto gesien het van jou. Jy het baie mooi gelyk my kind. Pa is baie trots op jou.

  • Louise van der Merwe

    Zoe-Lee, jy lyk pragtig! Daardie kleur pas jou perfek en die snit is baie mooi. Wel gedaan met jou baie goeie smaak.

  • Nicky Storm

    Dit is ‘n pragtige rok, kleure en styl pas jou perfek! Stunning!!

  • Annette Verwey

    Absoluut pragtig! Die rok sit perfek en die kleur komplimenteer jou gelaat pragtig. Prinses mooi!!!

  • Nicolette Meyers

    Jy het pragtig gelyk met die matriekafskeid!

  • Mitzi Engelbrecht

    Sowaar ‘n baie unieke rok wat jou soos ‘n Hollywood ster laat vertoon. Bring die kalmte in jou uit. Die rok en die meisie daarin vang jou oog dadelik en hou jou oog vas.

  • Zinta van Rensburg

    Zoe-Lee jou rok is ongelooflik mooi. Wie sou kon dink dat geel en pienk so fantasties saam kan lyk. Baie verfrissend om ‘n jong dame te sien in ‘n aandrok wat pas by haar ouderdom 🙂

  • Lizelle van Rooyen

    Zoe jy het absoluut pragtig gelyk! Die rok is so jy! Kan nie glo jy is al so groot meisie nie! Onthou nog vir klein Zoe daar in Dubai xxx

  • Rita Verwey

    Zoe-Lee wat ‘n voorreg om so ‘n pragtige kleindogter te he, ek glo nie die rok sou so mooi vertoon het aan iemand anders nie.Ek is ‘n trotse ouma.

  • Zelna Conradie

    Sjoe Zoe jy het pragtig gelyk, jou rok is pragtig!

  • Tracey Mellett

    Hi Zoe, you look so beautiful in this Dress. Truly a gorgeous Flower in the Bushveld!
    Everything of the best for the Competition.

  • Mariet van Jaarsveld

    Pragtige meisie met ‘n stunnig mooi rok.Sterkte vir die pad vorentoe

  • Judith en Anton Louw

    Hi Zoe-Lee jy lyk asemrowend in die rok jy kon nie ‘n beter keuse kry nie dit is stunning. ‘n Regte Lente blommetjie. Bly altyd so pragtig. Tannie Judith

  • Anton Louw

    Die rok is pragtig en dit pas net so mooi.Ek is bly jy kon jou matriekafskeid in jou moederland kom bywoon. Alle sterkte vorentoe.

  • Amanda van Rooyen

    As jy vir Zoe-Lee ken, sal jy weet dat DIE, die perfekte rok was. Dit komplimenteer haar persoonlikheid, sag, vroulik, vrolik, elegant, stylvol en kleurvol. Dit is ‘n baie slim kopie, dis ‘n rok wat weer en weer gedra kan word vir enige geleentheid. Dis nie ‘n rok wat net in die kas gaan hang soos meeste ander matriekafskeid rokke nie. Zoe jy het geblom.

  • Elmarie Eybers

    Zoe, jy het pragtig gelyk en jy verdien om hierdie kompetisie te wen!

  • Shaleen Meyer

    Pragtige rok vir die mooiste meisie… Ma en Pa moes baie trots wees.

  • Jackie Wentzel

    Stunning Zoe! Your dress is beautiful and you looked like a million dollars xx

  • Lo-Mari

    This dress is certainly one of my favourites!! Love the colours!! Stunning!!

  • Rizell Grobler

    Awsome Zoë, jy lyk so natuurlik mooi !

  • Natalie Vermaak

    wow. wat n stunning rok. een van die wat uitstaan en mooi vertoon. dit het sy eie styl en maak jou baie vroulik lyk. dit is nie oorgedoen nie!
    baie baie mooi.