dpp_zulika_final159
Matriekafskeid

Zulika Strydom

Ek is nie een vir rokke nie maar vir die matriekafskeid wou ek net soos n prinses gelyk het. Baie prente op die internet was deur gekyk maar nie werklik iets wat ek van gehou het nie. Verskye rokke was gepas tot ek by Elegance After Dark in gestap het. Daar was ook rok na rok aangepas en die laaste een wat ek aangepas het was die een vir my. Dit het perfek gepas geen verstellings was nodig. Meeste van my vriende het die aand my nie erken nie, hulle het nie opgehou om my te komplimenteer nie. Van n “tomboy” na n prinses dis hoe ek gevoel het. Die blou het my oe gekomplimenteer en so het ek geweet dis die rok waaroor ek gedroom het, n rok wat by my persoonlikheid gepas het. ek

 

Sien alle inskrywings

  • Isabel

    Jy lyk stunning, soos n prinses

  • Monique

    Jy kan maar Zulika n wenner

  • Colin

    Girl you look stunning, stunning, stunning!!!!!!!!!!!

  • Anel

    Ek kan nie glo wat my oe sien nie, jy het asemrowend gelyk, so of dit vir jou gemaak was. BAIE BAIE MOOI.

  • Morne

    Go nig go.

  • vincent

    Jy het bja mooi gelyk my stief sisie.

  • Ross

    Jyt mooi gelyk.

  • Morne

    Jy het stunning gelyk!!!

  • Christine

    Lieflik Zulika wat n verassing baie mooi…