Matriekafskeid

Zulika Strydom

Ek is nie een vir rokke nie maar vir die matriekafskeid wou ek net soos n prinses gelyk het. Baie prente op die internet was deur gekyk maar nie werklik iets wat ek van gehou het nie. Verskye rokke was gepas tot ek by Elegance After Dark in gestap het. Daar was ook rok na rok aangepas en die laaste een wat ek aangepas het was die een vir my. Dit het perfek gepas geen verstellings was nodig. Meeste van my vriende het die aand my nie erken nie, hulle het nie opgehou om my te komplimenteer nie. Van n “tomboy” na n prinses dis hoe ek gevoel het. Die blou het my oe gekomplimenteer en so het ek geweet dis die rok waaroor ek gedroom het, n rok wat by my persoonlikheid gepas het. ek

 

Sien alle inskrywings

  • Jonny Da Silva

    Jy lyk pragtig..

  • Marcel Engelbrecht

    Jy lyk bja mooi nes n ster……….

  • Marcel Engelbrecht

    Jy lyk bja mooi nes n Princess……….

  • Brandon

    dit is bja mooi

  • Chereé Kruger

    Zulika STUNNING verby!! van hokkie skoene tot haksoene 🙂 jy mag maar 🙂

  • Isabel

    Baie mooi gewees jy het almal se asem weggeslaan.