Matriekafskeid

ZUNE PIETERSE

My rok is ‘n baie diep donker seegroen. Ek is mal oor die modes van die sestigerjare en is my rok ook sodoende geinspireer deur die 1960 Hollywood-era. My rok is van ‘n satynagtige materiaal met Franse kant- en kristaldetail bo en het ‘n meerminvormige styl ondertoe – wat my soos ‘n prinses laat lyk het!

 

Sien alle inskrywings

  • Venessa

    ONBESKRYFLIK MOOI – MOOIER AS ‘N MENS!

  • cindy de la rosa

    Hierdie rok is absoluut klassiek en so stylvol. Zune, jy het regtig baie mooi gelyk. Die rok het jou figuur perfek gepas. Mal daaroor !

  • Lara Coetzee

    Sjoe, Zunetjie, jy lyk soos ‘n bruid, PRAGTIG, PRAGTIG. Jy hoort self in Hollywood te wees. Sonder enige twyfel kon jy net die mooiste matrikulant in Zwartkop gewees het. Jy is ‘n WENNER!!!!!

  • cindy Mynhardt

    Wow Zune,
    Tannie het jou nie eers herken nie, ek het gedink dis ‘n Internasionale model, jy lyk "stunning" !

    Cindy Mynhardt

  • Jeandri

    Stunning rok girl!
    Jy’t regtig WOW gelyk!! die franse kant en kristal details gee die rok regtig styl en saam met ‘n mooi meisie soos jy is dit die perfekte kombinasie 🙂

  • Jeanette Le Grange

    Pragtig verby!!!!

  • Renèe van der Linden

    Die mooiste girl in Centurion, en net so oulik en dierbaar. Zune, jy lyk pragtig.

  • Debbie Laubscher

    Zunetjie, jy het pragtig gelyk! Ons dink jy kan maar die kompetisie wen!
    Die Laubschers uit die Kaap!

  • Adine

    Absoluut stunning!! Verseker lyk jy soos ‘n Prinses…

  • Corne’ Raath

    Ongelooflik mooi !

  • Lene’ Fouche’

    Beautiful!! Die kleur pas haar perfek. Regtig baie spesiaal.

  • Sielskos

    Jy is pragtig, dit is enige meisie se droom om soos jy te lyk op haar groot aand. Jy lyk soos `n prentjie uit `n feëverhaal

  • Xylia du Plessis

    Asemrowend !! Pragtige rok en n pragtige dame in die rok !!

  • Bernard

    Sexy verby!!! Die rok en JY

  • Megan Coetzee

    Sy is een vam die mooiste meisies wat ek nog gesien het. Haar skoonheid is natuurlik, sy het n’ pragtige gesiggie, wat perfek by haar hipper dun lyfie! Haar blonede hare pas perfek by haar see-groen rok! Sy is n’ pragtige meisie! Ek gee vir haar n’ volle 100% PRAGTIG!!!!!!

  • Liane Badenhorst

    Jy het baie mooi gelyk!!!!!*

  • Elmarie du Plessis

    Jy het pragtig gelyk. Regte Mej Tiener materiaal!

  • Petro

    Jy het pragtig gelyk, net soos ‘n Sarie voorblad meisie.

  • Doret Botha

    Pragtig!!! Baie klassiek!!

  • bernard

    JOH?!!! SeXy!!!

  • Danielle Botha

    Hectic mooi regtig, lovit!

  • Marie Lusse

    Pragtige meisie + Perfekte rok = Mooiste Matriekafskeid!

  • Sonè

    Jy het stunning gelyk.

  • Jacquelise

    …*Jy is B E E L D S K O O N Zunetjie…Jy maak die RoK *…

  • jeanette

    Mooiste rok wat ek al gesien het en dan praat ons nie eers van die mens daarin nie. .Pragtig

  • Don

    Met hierdie rok van jou het jy weereens bewys dat eenvoud en ‘n klassieke snit die beste keuse vir Matriekafskeidrokke is. Te veel style en idees wat in een rok moet pas werk nie. Die ander meisies moet regtig kom loer hoe jy styl, elegansie, tydlose sjarme en jou persoonlikheid in die rok vasgevang het. WOW!

  • Jeanette

    pretty

  • Venessa de Bruyn

    STUNNING Sussa, VERSEKER n WENNER………. Lief vi JOu bjaaaa Moeksie

  • Karin

    Vreeslik mooi mal daar oor rerig beeldskoon nie net die rok nie maar die dogter ook vreeslik mooi, pop mooi!!

  • Miki Labuschagne

    Baie, Baie, Baie mooi! ‘n Pragtige stylvolle rok en om nie eers te praat van die prinses wat dit gedra het! Absoluut stunning!

  • Aninka

    Klassiek, stylvol en onoortreflik in alle opsigte en ek praat nie net van die rok nie Zune!