rotation_of_sany2547
Matriekafskeid

Zydia Laas

Jeniffer Lopez se aandrok in Maid in Manhattan was my inspirasie. Die matriekafskeid is vir baie jong dames hulle eerste deftige funksie en ook die heel eerste aandrok in jou kas. Vir my is dit beslis so. Die verromantisering daarvan is perfek in my gevoel en in my rok vasgevang. Elke keer wanneer ek na die DVD van Maid in Manhattan kyk, voel ek die onsekerheid en belofte van nuwe liefde en ‘n nuwe begin, net soos elkeen van ons matrieks op hierdie oomblik voel. Onseker oor die toekoms, maar ook vreeslik opgewonde oor die belofte wat dit inhou.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Deftig – baie mooi!

  • http://www.zambesithatching.co.za Jackie

    Pragtig! Dis eenvoudig stylvol!

  • Ann Price

    ABSOLUTELY STUNNING – So good to see elegance and femininity in this lovely flowing dress and how much it compliments the young lady