Azille Schulze

Van: Gauteng

Skool: Pretoria High School for Girls

Ek het van die begin af geweet dat ek n sekere kleur (oranje- koraal) satyn materiaal wil he, met n fyn goue patroon (verkieslik blommetjies) op. Ons het baie lank daarna gesoek maar het toe uiteindelik materiaal gevind wat baie naby was aan wat ek ingedagte gehad het. Van daar af het ons die styl van die rok ontwerp- ek wou n baie sagte, "flowing" rok gehad het, en ek wou ook graag gehad het dat dit voor n interessante ontwerp moes he. 'n Mens het net EEN keer die geleentheid om na 'n mens se eie matriekafskeid toe te gaan, en daarom wou ek iets besonders en uniek dra.

 

Sien alle inskrywings

Galery

  • edit_dsc_0865.jpg
  • edit_dsc_0853_2.jpg

Kommentaar

  • Watter besonder stylvolle matriekafskeidrok! Die koraalkleurige tekstiel met fyn goudkleurige detail pas perfek pas by die elegante, dog moderne ontwerp. Werklik pragtig.

    18de Apr. 2012, 21:01
  • Pragtge rok en pas perfek by jou, Azille!

    22ste Jan. 2012, 02:06
  • Dis n ongelooflike mooi rok! En dit staan uit, is nie jou gewone rok nie,baie spesiaal

    11de Nov. 2011, 22:28