Marli Nagel
Van: Gauteng
Skool: Hoerskool Oosterlig
Van: Gauteng
Skool: Hoerskool Oosterlig
Die blinde sanger en kitaarspeler Doc Watson is in ‘n kritieke...
Die Britse popster Robbie Williams se vrou, die Amerikaanse...
Keira Knightley se media-verteenwoordiger het bevestig dat die...
John Travolta se vrou, Kelly Preston, het glo uit die huis getrek...
Ons gaan Nieu-Seeland toe net vir 2 jaar. Dis vrek duur om als...
Ek kon nog nooit verstaan wat die groot issue is met vrouens en...
Manlief is weg vir twee weke weg op besigheid – onderskeidelik...
Kommentaar
Tertia Schalkwyk het gesê:
Vroulike, Elegant en definitief 'n show stopper! Stunning Girl
15de Nov. 2011, 11:38Yolandi Schutte het gesê:
Sjoe Marli jou rok is stunning!! Dit komplimenteer jou so goed!! Hoop jy het soos 'n prinses gevoel want jy lyk regtig soos een! Regtig baie baie stunning!!
15de Nov. 2011, 09:54Marina Roelofse het gesê:
Pragtig skat, jy het verskriklik mooi gelyk.
15de Nov. 2011, 09:31Leandri Steyn het gesê:
WOW, absolutely love it!!!
15de Nov. 2011, 08:44Hannie het gesê:
Stunning Marli
15de Nov. 2011, 07:50Teresse het gesê:
Marli, jy het stunning gelyk. Soos 'n regte prinses.
15de Nov. 2011, 07:49ANIKI STRAUSS het gesê:
PICTURE PERFECT!
14de Nov. 2011, 21:56Sonja Oelofse het gesê:
Pragtige meisie, pragtige rok!
14de Nov. 2011, 20:52Chrislia Schalkwyk het gesê:
Marli !!!!!!! STUNNING STUNNING!!!!!!!!!!!! Jy het pragtig gelyk.
14de Nov. 2011, 20:38Chris Nagel het gesê:
Pragtig mooi gewees
14de Nov. 2011, 19:59Marcia Vermaak het gesê:
Stunning,girl!
14de Nov. 2011, 17:27Marco het gesê:
Marli Dit is baie mooi.
14de Nov. 2011, 16:49Nadine het gesê:
Sjoe Marli - dit is beautiful! So elegant. Mal oor die baadjie!
14de Nov. 2011, 16:46Joanne Botha het gesê:
Aaaie m0oi vriendin!!! i
12de Nov. 2011, 09:53Ina het gesê:
Marli, jy het so mooi gelyk.
12de Nov. 2011, 06:18