Narica Joubert

Van: Wes-Kaap

Skool: Worcester Gimnasium

ek het die rok in die kaap aangepas, maar dit was hopeloos te duur gewees. Vanaf die oomblik wat ek dit aangepas het, het ek geweet dat dit is hoe ek my rok wil hê! Ek het soos 'n prinses gevoel! Ek het 'n foto daarvan op my selfoon geneem en dit vir Nicolene gewys; sy het toe my rok vanaf my selfoon se foto gemaak. Dit was self mooier!

 

Sien alle inskrywings

Galery

  • p1100605.jpg
  • mg_1635.jpg

Kommentaar