Modestories

  • VIDEO: Mode-sessie in Kaapse museum-tuin

    VIDEO: Mode-sessie in Kaapse museum-tuin

    Kommentaar: 1

    SARIE TV was agter die skerms toe ons mode-span, met Chris Viljoen en Amaria Carstens, die Januarie-uitgawe se vroulike modes by Iziko Musuems se Rust en Vreugd-tuin in Kaapstad afgeneem het.

  • 2011 se top-10 matriekrok-finaliste!

    2011 se top-10 matriekrok-finaliste!

    SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 65

    Hier's hulle - ons top-10 inspirerende matriekafskeidrokke!

  • SARIE TV: Kersfees saam met Nataniël

    SARIE TV: Kersfees saam met Nataniël

    SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 22

    Mode-direkteur Chris Viljoen en sy span het 'n blou-geïnspireerde Kersfees-modesessie saam met Nataniël en sy suster Madri in Kaapstad gedoen. Ons was agter die skerms en hier's die video

  • Chris in Zara-land, SARIE in Barcelona

    Chris in Zara-land, SARIE in Barcelona

    SARIE Oktober 2011

    Chris Viljoen, SARIE se modedirekteur, het by die modemeesters gaan kyk hoe jy ’n klerewinkel soos klokslag laat werk. Die Spaanse kettinggroep Zara maak op 10 November sy deure in Johannesburg oop, en om dit te vier het hulle verlede week van ons land se top-moderedakteurs by die hoofkantoor in die Spaanse stad A Coruña rondgewys.

  • Roberto Cavalli sonbril

    Roberto Cavalli sonbril

    SARIE November 2011

    Ons vra verskoning vir die inkorrekte prys op bl. 144 van ons November 2011-uitgawe. Die sonbril is R3 185 beskikbaar by Carl Zeiss Vision. Skakel 021 464 5400 vir meer inligting.

  • Vandag uit die SARIE-modekas...

    Vandag uit die SARIE-modekas...

    Voor élke mode-fotosessie loop ons modestoor oor van die nuutste op die modefront. En élke dag gaan 'n mode-assistent daar inglip en iets bymekaar sit wat by haar stemming vir die dag pas. Dis nie 'n modesessie nie, dis ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware street fashion. Kreatief, interessant, anders!

  • Ons gunstelinge by die 2011 Emmy Toekennings

    Ons gunstelinge by die 2011 Emmy Toekennings

    SARIE September 2011

    Die modespan hier by SARIE is noukeurig deur al die rokke wat gisteraand op die rooi tapyt verskyn het en dié was ons Emmy-gunstelinge.

  • Gratis bylae: Mode en skoonheid se seisoentreffers

    Gratis bylae: Mode en skoonheid se seisoentreffers

    SARIE Oktober 2011

    Kry jou gratis mode- en skoonheidsbylae saam met jou Oktober-uitgawe van SARIE. Ons verklap al die moet-hê's vir somer!

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 11

Web Development by FormFunction