FOTO Unsplash / Matthew Kane

FOTO Unsplash / Matthew Kane

Modestories

1 swembroek, 6 verskillende maniere – vir net R399

Jy hoef nie die somer meer as een baaibroek te koop nie! Nee, hierdie R399-swembroek bied vir jou 6 verskillende style én dis boonop vleiend vir alle figure.

Ja, jy hoor reg: Miladys se swart eenstuk van net R399 kan jy op 6 verskillende maniere dra en ons wys jou hóé.

Hier volg die 6 verskillende style:

#1 Kruisbande met strik agter

Miladys R399

Miladys R399

#2 Kruisbande met strik voor

Miladys R399

Miladys R399

#3 Halternek (Opsie 1)

Miladys R399

Miladys R399

#4 Halternek (Opsie 2)

Miladys R399

Miladys R399

#5 Eenskouer

Miladys R399

Miladys R399

#6 Breër bande

Miladys R399

Miladys R399

Die swembroek is beskikbaar by Miladys, en ons dink dit is ’n winskopie!