FOTO Instagram @styledumonde

FOTO Instagram @styledumonde

Modestories

10 redes hoekom ’n leerbaadjie ’n belegging is

’n Leerbaadjie tel deesdae as ’n klassieke item. Dit is handig vir enige geleentheid en die perfekte staatmaker vir tussenseisoene.

Ons weet ’n leerbaadjie is nie die goedkoopste kledingstuk nie, maar gelukkig kry jy baie kunsleer-opsies ook.

“Ek besit ’n hand vol leer- en kunsleerbaadjies en was nog nie een keer spyt oor my kopies nie,” sê Magdel Muller (mode-assistent)

10 redes hoekom jy ’n leerbaadjie móét besit:

#1 Perfek vir laag op laag

 

#2 Dra dit saam met patrone, soos strepe

 

#3 Meng van materiale

Die meng van kontrasterende materiale is nou ’n groot trend en ’n leerbaadjie is ideaal hiervoor!

 

#4 Denim en ’n leerbaadjie is die perfekte kombinasie

 

#5 T-hemp en leerbaadjie is ’n wenner

 

#6 Staatmaker vir ’n aandgeleentheid

 

#7 Jy kan dit saam met tekkies dra

 

#8 Daar is geen seisoen gekoppel aan ’n leerbaadjie nie

 

#9 Jou swart nommertjie (LBD) en ’n leerbaadjie is baie sjiek saam

 

#10 Almal besit ’n leerbaadjie

Of dit nou Kendall Jenner is of Alexa Chung, al die trendsetters dra dié staatmaker.

Lees nou

SKOK: Die skoen op die loopplank – sal jy dít dra?

Só dra jy enkelstewels in lente

Blinkers vir jou kroon? Ons wys jou hoe