2011 se top-10 matriekrok-finaliste!

SARIE Desember 2011

Hier's hulle - ons top-10 inspirerende matriekafskeidrokke!

Meer as 700 inskrywings, 'n SARIE-paneel van 14 redaksielede, en uiteindelik net 1 wenner!

Julle het ons asems weggeslaan! Soveel unieke rokke wat ons op verskillende maniere geïnspireer het! Dit was 'n moeilike taak, maar dié 10 rokke (in geen spesifieke volgorde) het ons totaal oorrompel:

Lizanne Pelser

Lizanne Pelser

Tamryn van Wyk

Tamryn van Wyk

Courtney Taljaard

Courtney Taljaard

Helène Herholdt

Helène Herholdt

Adele Munnik

Adele Munnik

Nerine Gouws

Nerine Gouws

Eliz-Marie Hugo

Eliz-Marie Hugo

Anéne van der Merwe

Anéne van der Merwe

Jana le Grange

Jana le Grange

Anel van Zyl

Anel van Zyl

* Die wenner sal in die Februarie 2012-uitgawe van SARIE bekendgestel word (vanaf 16 Januarie 2012 op die rak).

Verwante artikels

  • Matriekafskeidrok-wenner 2011 - foto's

    Matriekafskeidrok-wenner 2011 - foto's

    SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 10

    Meer as 700 inskrywings, ’n SARIE-paneel van 14 – onder wie ons 2011-Voorbladgesigwenner, Alrie Velleman – honderde kommentare op sarie.com en Facebook... en uiteindelik nét 1 wenner! Sy is Helène Herholdt, oudleerling van die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad.

Galery

  • sr1110_sseksie.jpg
  • Lizanne Pelser
  • Tamryn van Wyk
  • Courtney Taljaard
  • Helène Herholdt
  • Adele Munnik
  • Nerine Gouws
  • Eliz-Marie Hugo
  • Anéne van der Merwe
  • Jana le Grange
  • Anel van Zyl

Kommentaar

  • Is jul seker julle het na AL die fotos gekyk? Kan nie glo, van die rokke baie mooi maar daar was definitief mooier rokke as die wat jul gekies het.

    25ste Jan. 2012, 09:53
  • Helene is 'n ware wenner, baie geluk!! Sy het baie mooi gelyk. Jeani en fam

    22ste Jan. 2012, 18:39
  • Almal het pragtig gelyk, maar as ek 'n beoordeelaar was dan sou ek nie 1 van die girls gekies het nie. Ek is seker daar was baie ander wie se rokke mooier as hulle s'n gelyk het

    20ste Jan. 2012, 14:39
  • Al die meiseis lyk pragtig op hul eie unieke manier.....ek hou nie van oordaad by jong meisies nie...dis nie `n troue nie... Adele Munnik se foto lyk soos `n verfrssende lentereen in daardie mooi groen.....soos `n tienermeisie.moet lyk.`...nog nie volwasse wysheid en ondervinding nie....maar in die ontwakingsproses Eliz Marie Hugo SE ROK KAN EK NIE HEELTEMAL SIEN NIE, maar dit lyk eenvoudig(nie oordoen), jonk en kunstig en speels... Nerine Gouws lyk ook soos fyn porselein....`n Feë Pinses in die turqoise en los krullehare ek het ongelukkig nie al die rokke gesien nie.

    20ste Jan. 2012, 10:37
  • Die wen rok is meer gepas vir jong dames meer in hulle twintigs. Matriek afskeid rok moet jonk wees en speels, en by jou persoonlikheid pas. En hier is Eliz-Marie Hugo beslis DIE WENNER!!!!!

    20ste Jan. 2012, 10:28
  • die wenner is pragtig, maar daar was mooier en meer smaakvolle rokke as van die ander finaliste s'n! Hoe is hierdie wenners gekies?

    20ste Jan. 2012, 00:33
  • Baie geluk aan die 10 finaliste maar ek het die hele reeks dopgehou en ek weet nie hoe dit beoordeel word nie, maar na my mening was daar baie mooier rokke wat wow gelyk het met bykomistighede wat die rokke komplimenteer.

    4de Jan. 2012, 17:01
  • My vakansie begin en ek het tyd om al die inskrywings te bestudeer as objektiewe waarnemer (sonder 'n matriekdogter) en fanatiese mode-liefhebber. Ek besef toe eers julle tien finaliste is klaar gekies en sowaar NIE EEN VAN MY TIEN GUNSTELINGE NIE!! 'n Matriekafskeidsrok moet die WOW-faktor hê (klassiek, stylvol, sonder oordadigheid, maar moet darem nie by enige kettingwinkel beskikbaar wees nie...), al die bykomstighede moet die rok komplimenteer (nie skoene wat bv. te "swaar" is nie - 'n onmiddellike diskwalifikasie, al is die rok ook hoe mooi), moet pas by die figuur ( 'n rok wat nie genoeg ondersteuning bied nie en dus nie figuur vlei nie, behoort nie die paal te haal nie ) en moet 'n jeugdige, vars voorkoms uitdra van 'n ontluikende tienermeisie. Kan ene "Karin" asb. volgende jaar op julle beoordelings-paneel wees - haar kommentaar, by baie van die rokke wat ook my keuse was, spreek van briljante smaak en uitstekende oordeel.

    18de Des. 2011, 23:43
  • Adele Munnik, jy het loshande die mooiste gelyk!!!!

    18de Des. 2011, 16:14
  • Tamryn se rok is definitief die mooiste en mees gepas vir matriek leerlinge. Dit laat haar regtig sag en mooi lyk. My 2de keuse is Eliz-Marie. Die rok is anders ..... My 3de keuse val dan op Anéne. ... vars en jonk.

    14de Des. 2011, 20:53
  • Ek weet darrem nie. Meskien moet die beoordelaars so bietjie meer verduidelik waarvoor hulle punte gee. Hierdie rokke is mooi, maar ek stem beslis dat daar darrem n hele paar ander rokke is wat regtig besonders is. Ek kry die indruk dat die beoordelaars van eenvoud hou. Ek dink matriek afskeid gaan oor daardie uitsonderlike rok wat jy nie na n gewone dans toe sou dra nie.

    14de Des. 2011, 16:43
  • Ek was ongelukkig te laat om my dogter in te skryf (ek dink natuurlik sy sou gewen het!) maar ek moet se, Adele Munnik lyk fantasties, die kleur en snit komplementeer haar en is geheel en al in die kol!

    14de Des. 2011, 15:13
  • Wat 'n pluimpie! 3 uit die top 10 finaliste is van Hoerskool Jan van Riebeeck in Kaapstad! Baie geluk Courtney, Helene en Anel! Jannies leerlinge het definitief styl! Sterkte aan die beoordelaars - dit moet 'n baie moeilike taak wees om 'n wenner uit hierdie 10 te kies. Aan die "tannie suurdruiwes" wat hierbo die geleentheid vir hul kommentaar so misbruik het: klim eerder van jul seepkissies af en berus eerder by die besluite van die mense wat daagliks hiermee werk. Dis net 'n pret kompetisie! Alle sterkte aan almal.

    14de Des. 2011, 12:26
  • Nerine Gouws jy lyk stunning!! Kan glo daar was baie mooier en unieke rokke wat nie die top 10 gehaal het nie.

    14de Des. 2011, 12:04
  • Ek stem vir Eliz-Marie Hugo. Sy het iets anders gebring as die gewone aandrokke.

    14de Des. 2011, 11:56
  • Ongelukkig staan nie een van die klompie se rokke vir my uit nie. Die wow faktor is nie daar nie, jammer.

    14de Des. 2011, 11:46
  • ADELE Munnik het n mooi rok gehad... maar die res ... o wee.... wie was die beoordeellaars???? hulle smaak laat veel te wense oor... die laaste foto die rok lyk mooi.. maar is dit nodig om alles te wys.... daar word niks vir die verbeelding oorgelos nie.

    14de Des. 2011, 10:44
  • Die mooiste stylvolste rok van die tien is beslis Anene van der Merwe se pragtige rok!!!!

    13de Des. 2011, 12:21
  • Anene se rok staan beslis vir my uit as die vrolikste en gepas vir 'n matriek dogter!! Dit is vars, vroulik, stylvol en die kleur is pragtig. Sy lyk gemaklik in die rok!!

    13de Des. 2011, 12:14
  • Anene van der Merwe,sy lyk jonk en pragtig in haar rok!

    13de Des. 2011, 11:27
  • Anene vd Merwe se rok staan baie uit en lyk vars en meisie mooi!!!!! Sterkte ANene!!!!

    13de Des. 2011, 10:44
  • Anene van der Merwe jou rok lyk stunning!!!

    13de Des. 2011, 10:05
  • Beslis Anéne van der Merwe! Jonk en stylvol! Pragtig!

    13de Des. 2011, 09:46
  • Ek stem saam, hier en daar is 'n mooi rok maar nie een staan regtig vir my uit nie. As ek kyk na al die inskrywings wat daar was, moet ek se daar is baie mooier rokke wat agterblewe gebly het. Ek sal graag wil weet hoe die beoordeling en kriteria gedoen was. Aan al die ander meisies wat niedie top 10 gehaal het nie, julle het almal pragtig en stunning gelyk!!!!

    13de Des. 2011, 08:03
  • Anene van der Merwe se rok is waarlik pragtig! Vars en fleurig vir 'n jong meisie en die kleur is werklik besonders!!

    12de Des. 2011, 19:33
  • Wow, baie geluk Anéne! Dit is voorwaar 'n groot voorreg. Jy wou graag jonk, vrolik en spesiaal lyk. Dit was jy gewis. Net so kleurryk en mooi soos jou rok, so mooi en kleurryk is jy as mens.

    12de Des. 2011, 18:29
  • Ag, nee wat! Dit is 'n klug! Die smaakvolste en mooiste rokke het nie die paal gehaal nie!

    10de Des. 2011, 22:51
  • Al die matriekafskeid rokke is die beste en mag elke dogter soos n mijoen dollar gevoel het, elkeen uniek.

    10de Des. 2011, 08:19
  • Ek hou van Anene se rok, omdat dit heeltemal anders is. 'n Vars voorkoms vir 'n jongdame.

    9de Des. 2011, 13:34
  • Ek stem vir Eliz-Mari Hugo! Haar rokkleur en ontwerp met stunning nekstuk is WOW!! Haar jeugdigheid en sprankel is aansteeklik en komplementeer mekaar!!!

    9de Des. 2011, 11:44
  • Sjoe, die rokke is mooi maar nie een is indrukwekkend nie. Wat van al die ander mooi rokke, is daar ooit na hulle gekyk. Ja gelukkig verskil smaak!!!!!!!

    8ste Des. 2011, 20:00
  • Almal pragtig, maar as ek een moes kies, sal dit Eliz-Marie Hugo wees.

    8ste Des. 2011, 13:44
  • Ek wonder hoe word die beoordeling genoem, want regtig dis darem maar nie die mooiste van mooistes nie. Ek is jammer vir die wat uitgeval het en dit werklik verdien het om hier te wees. En dis geen suur druiwe nie, want ek het nie enige kinders hier betrokke nie.

    8ste Des. 2011, 10:37
  • Eliz-Marie; dink steeds jy het PRAGTIG gelyk!

    8ste Des. 2011, 09:57
  • Ek hou van Eliz-Marie Hugo se rok. Dit pas by haar jeugdigheid en is hoog in die mode met die nekstuk.

    8ste Des. 2011, 09:01
  • Jana le Grange se rok is tydloos - iets wat jy nie sommer by 'n matriekafskeid sal sien nie!

    8ste Des. 2011, 08:38
  • Nie een van my top 10 is hier nie. Maar my gunstelinge Eliz-Marie Hugo en Anéne van der Merwe

    8ste Des. 2011, 05:53
  • Hulle is almal so pragtig - mens kannie regtig kies nie! Ek Stem vir Anéne van der Merwe en Jana le Grange

    7de Des. 2011, 21:57
  • daar was mooier rokke gewees=)

    7de Des. 2011, 21:43
  • Daar is beslis net een wenner, Eliz-Marie Hugo!

    7de Des. 2011, 21:43
  • Adele Munnik

    7de Des. 2011, 21:31
  • Almal lyk baie mooi maar ek Lizanne Pelser was so mooi soos n porselein pop. Lizanne ek wens vir die een. Baie sterkte.

    7de Des. 2011, 21:13
  • Lizanne Pelser staan uit as die mees elegante en vroulike finalis. Die kleur van haar rok komplimenteer haar velkleur 100% en sy straal selfvertroue uit, want sy weet sy lyk fantasties!!

    7de Des. 2011, 21:05
  • Daar's wraggies nie een wow rok wat uitstaan bo die res nie. Ek wonder maar net wat die kriteria was .....

    7de Des. 2011, 20:52
  • Jou rok is bitter mooi Eliz-Marie Hugo

    7de Des. 2011, 20:27
  • Tannie dink jou rok is baie oorspronklik Eliz-Marie Hugo

    7de Des. 2011, 20:26
  • Eliz-Marie Hugo se vol lengte rok gaan kyk, vreeslik elegant en stylvol. Die kleur net so treffend

    7de Des. 2011, 20:25
  • Die hele Hyper Doors stem vir Eliz-Marie Hugo

    7de Des. 2011, 20:21
  • @ Eliz-Marie Hugo, jou rok is stunning

    7de Des. 2011, 20:19
  • Mamma is baie trots om jou as my dogter te he Eliz-Marie Hugo.

    7de Des. 2011, 20:09
  • Ek stem beslis vir Eliz-Marie Hugo. Jy lyk STUNNING meisie!!!

    7de Des. 2011, 20:07
  • LOVE Tamryn se rok!! :-)

    7de Des. 2011, 17:59
  • ek stem saam met Linda Coertze tussin die tien sal ek ook Adele Munnik (eerste keuse) en Helene Herholdt (tweede keuse) kies. Daar is een finalis wat nie 'n vollyf foto ingestuur het nie, 'n mens kan eerlik waar nie weet hoe die rok lyk nie en daarom nie dit beoordeel nie.

    7de Des. 2011, 17:57
  • Anene Van Der Merwe: Vrolik en Jonk, Nerine Gouws: Pragtig, Helene Heroldt: Stylvol, ook my nr: 1

    7de Des. 2011, 17:43
  • Moet se vir my is Adele Munnik se rok sekerlik die een wat net WOW is. Ek hou ook van die andersheid van Tamryn en Eliz-Marie se rokke. Bly om te sien Nerine Gouws van Helpmekaar is onder die top 10!

    7de Des. 2011, 17:36
  • Ek is so bly smaak verskil, want nie een van die rokke was vir my uitermatig mooi nie. Nie een het my oog gevang nie.

    7de Des. 2011, 17:10
  • Almal het verskriklik mooi gelyk, maar Adele Munnik staan uit bo almal!

    7de Des. 2011, 16:27
  • Ek stem vir Eliz-Marie Hugo.

    7de Des. 2011, 16:16
  • Ag hoekom was daar nie sulke kompetisies toe my 3 meisies in matriek was nie - hulle sou al drie gewen het!

    7de Des. 2011, 16:08
  • Hmmm, daar is 'n paar wat ek nie so oorweeg het as finaliste nie, maar geluk aan al die meisies. Ek het my 3 gunstelinge maklik gekies

    7de Des. 2011, 15:26
  • DIT IS PRAGTIG MY WENNER IS ELIZ-MARIE HUGO SE ROK. DIE ROK IS BAIE BESONDERS, EN ELEGANT.

    7de Des. 2011, 15:24
  • Baie geluk aan die 10 meisies, maar nee regtig. Daar was baie mooier rokke gewees as hierdie 10. Waarna kyk die beoordeelaars as hulle finaliste kies?

    7de Des. 2011, 15:14
  • Tamryn van Wyk

    7de Des. 2011, 15:11
  • @Linda. Ek stem. Dit lyk kompleet asof die twee op die rooi mat in hollywood hoort, maar ek moet sê al hierdie dames het pragtig gelyk. Wel gedaan girls. Ons is trots op julle!!

    7de Des. 2011, 15:10
  • WOW hulle is almal baie pragtig maar ons weet almal daar kan net een wenner wees! Tussen hierdie 10 sal ek Adele Munnik en dan Helene Herholdt kies!!!

    7de Des. 2011, 14:59