Modestories

5 droom-enkelstewels wat jou sak pas  

Die winter sluip vinnig nader en een van die dae wil ons ons voete warmer hou. Stewels bly maar een van die duurste uitgawes vir jou klerekas. Gelukkig is daar stewels wat almal se sak pas!

A photo posted by H&M (@hm) on

5 stewels onder R500

Onthou, goedkoper stewels word normaalweg nie van egte leer gemaak nie.

 Bekostigbaarder enkelstewels:

Stewel (R399), H&M

H&M (R399)

 

Mr Price / mrp.com R219, 99

Stewel (R219,99), Mr Price / mrp.com

 

Enkelstewels, R449,  Dolce Vita, SARIE-aanlynwinkel, Spree

Stewel (R449), Dolce Vita, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

 

Enkelstewels  R399 Dolce Vita, SARIE-aanlynwinkel, Spree

Stewel (R399), Dolce Vita, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Enkelstewels R299, 95 by Woolworths

Stewel (R299,95), Woolworths

Vir ‘n belegging:

As jy wel lief is vir ’n leerstewel, kyk na dié kopies.

Onthou net dat hulle aansienlik duurder sal wees. Beskou dit as ’n item waarin jy belê, want jy gaan dit vir meer as een seisoen kan dra.

Enkelstewels R1 299 Poetry

Stewel (R1 299), Poetry

Enkelstewels R4 495 AGL by Spitz

Stewel (R4 495), Attilio Giusti Leombruni by Spitz

Green Cross R1 399

Stewel (R1 399), Green Cross – ook beskikbaar in swart

 

Koop hier van die enkelstewels aanlyn:

Enkelstewels (R219,99), Mr Price / mrp.com

Enkelstewels, Mr Price/ mrp.com

Enkelstewels (R449), Dolce Vita, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Enkelstewels, Dolce Vita by SARIE-aanlynwinkel, Spree

Enkelstewels (R399), Dolce Vita, aanlyn te koop by die SARIE-winkel by spree.co.za

Enkelstewels, Dolce Vita by SARIE-aanlynwinkel, Spree

Enkelstewels (R299,95), Woolworths

Enkelstewels, Woolworths

Enkelstewels (R1 299), Poetry

Enkelstewels (R4 495), Attilio Giusti Leombruni by Spitz