FOTO Instagram @rosiehw

FOTO Instagram @rosiehw

Modestories

5 sexy items wat elke vrou mág dra

’n Vrou met selfvertroue is die mooiste en die aantreklikste vrou wat daar is. Maar ja, een van dié 5 sexy items kan ook help om die koppe te laat draai.

#1 Hakskoene

Hoë hakke gee altyd daardie ekstra sjarme aan enige uitrusting. LET WEL Natuurlik nét as jy daarmee kan loop!

 

#2 Rooi

Almal weet rooi is ’n treffer!

 

#3 Swart rok

Swart is ’n baie vleiende kleur en pas by almal.

A photo posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

 

#4 Skouerlose tops/bloese/hemde/T-hemde

Ja, ons almal het gedink bene is die wenner! Maar jou skouers kan net so vleiend wees.

#5 Noupassende rok

Moenie bang wees vir jou kurwes nie. Elke vroulike lyf, groot of klein, fyn of grof, kurwes of atleties, is beeldskoon!

A photo posted by Khloé (@khloekardashian) on