sr0911mode_5_
Modestories

Swembroeke so glansryk soos die 50’s

Swart-en-wit gestreepte eenstuk met strik-detail op hals en hoë rug (R340), Foschini. Groot hoepeloorbelle (R180), Tessa Design. Wit sandale met diamantédetail (R54,95), Ackermans.

Eenstuk: groottes 8 – 16

Nog swembroeke met ‘n 50’s snit

 

 
Halternek-bostuk met laag gesnyde broekie (R810),
Barclay & Clegg
Groottes: 32 – 38

Spanband-bostuk met vallebroekie (R650),
Tracy B
Groottes: S – L

Halternek en broekie
met hoë middellyf (R1 370),Tam Tam Collections
Groottes: S – M

Sy-bikini
(R2 300),
Stefania Morland
Grootte op aanvraag
Eenstuk met val-detail
en lae rug (R579,95),
Von Zipper
Groottes: 8 – 14
Val-detail bo en
onder (R320), Foschini
Groottes: 8 – 16
Hoë rug en verwyderbare
bandjies (R1 690), Tam Tam Collections
Groottes: S – M
Val-detail (R290),
Foschini
Groottes: 8 – 16