Modestories

Trends vir die aand

Charlize is nog steeds die koningin van die rooi tapyt en het twee trends – kleur en die peplum-styl – goed vertoon.

Hier is die top-vyf trends wat jy beslis voor moet uitkyk wanneer jy jou rok koop:

Diane Kruger

EENSKOUER
Diane Kruger het ongelooflik gelyk in ‘n eenskouer-rok by Cannes.
Elizna-rok (R1 990), Lunar

Elizna-rok (R1 990), Lunar, te koop by SARIE se aanlyn-winkel op sarie.com.

DIE BROEKPAK
Emma Stone het ongelooflik gelyk in ‘n broekpak by die People’s Choice Awards vroëer hierdie jaar.

Mischa-baadjie (R750) & Mischa-broek (R750), albei van Terence BrayMischa-baadjie (R750) & Mischa-broek (R750), albei deur Terrence Bray, te koop by SARIE se aanlyn-winkel op sarie.com

 
 Ginnifer Goodwin

KLEUR
Ginnifer Goodwin het pragtig gelyk in haar helder-oranje rok by die Met in New York.
Kelly-rok (R1 090), Colleen Eitzen

Kelly-rok (R1 090), Colleen Eitzen, te koop by SARIE se aanlyn-winkel op sarie.com

PEPLUM-STYL
Emma Stone het by die kortrok-brigade aangesluit met haar peplumstyl-uitrusting by die MTV-film-toekennings.
Tulp-rok (R726), Sies!Isabelle

Tulp-rok (R726), Sies!Isabelle, te koop by SARIE se aanlyn-winkel op sarie.com

 Emma Stone
 Emma Stone V-NEK
Emma Stone doen dit weer en die keer met ‘n V-nek-rok by die Tony-toekennings
Venus-rok (R595), Colleen Eitzen
Venus-rok (R595), Colleen Eitzen, te koop by SARIE se aanlyn-winkel op sarie.com