Mode-storie vir Augustus 2009: Agter die skerms
Foto’s: Chernelle Liedeman Galery
Elke maand is dit 'n groot soektog na die regte plek om die mode-foto's vir SARIE te neem.
Nadat ek al vantevore drie bekendstellings by die Banksia Boutique Hotel bygewoon het, het ek besluit dis perfek vir SARIE se tweede verjaardag-uitgawe. Die mooi, afgeronde tuin en die huis is 'n toonbeeld van tydlose styl, net soos die modestorie wat ons vertel. Die dag het vlot verloop en dis alles te danke aan 'n fantastiese span wat lekker saam gewerk het.
- Assistent Chernelle Liedeman
- Hare Fiona Gentry
- Grimering Fiona Gentry
- Plek Banksia Boutique Hotel 021 689 2992; www.banksiaboutique.co.za
Verwante artikels
-
Desember 2009-modefotosessie: Agter die skerms
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
Wat 'n heerlike shoot!
-
Die X-faktor van ons November-voorblad - Fanie verklap . . .
SARIE - November 2009
Voormalige Mej. Heelal Michelle McLean lyk sprankelend in Tiaan Nagel se koraalpienk ontwerpersrok op ons November-voorblad. Kom loer saam agter die skerms
-
November 2009-mode-fotosessie: Agter die skerms
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Vir die jong meisie wat graag 'n model wil word, is hierdie maand se agter-die-skerms-foto's 'n eye-opener.
-
Oktober 2009-modefotosessie: Agter die skerms
SARIE - Oktober 2009
Aan die winterweer oorgelaat . . .
-
Ontwerpers se tydlose items
SARIE - Julie 2009
7 ontwerpers wys hul 3 gunsteling-tydlose items.
-
Só voel Anna-Mart van der Merwe oor SARIE
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 6
Kuier ook saam met Fanie agter die skerms by Anna-Mart se voorblad-sessie









































































































Kommentaar