Mei 2010-modesessie: Agter die skerms

Deur Amaria Carstens, SARIE - Mei 2010

Mei 2010-modesessie: Agter die skerms Foto’s: Johan Wilke Galery

Vir hierdie uitgawe het ek my hele naweek, asook Valentynsdag, opgeoffer vir die perfekte agtergrond!

Heel Saterdag en Sondag het ek in die hitte van Februarie in 'n studio sonder lugversorging die agtergrond geverf. Maar dit was alles die moeite werd. Al die meubels is ook van my ma se huis af aangery om die gevoel te voltooi. Maandagoggend het die span vroeg begin met die hoop dat ons die ergste hitte kan mis, maar dit was Februarie en die sweet het ons afgetap.

Baie dankie aan die span

Fotograaf Johan Wilke en sy assistent, Sergio
Hare Merlé Titus
Grimering Algria Ferreira
Model Cecile van Ice models
Mode-assistent Andrea Smith en ons tweede helpende hand, Elizmarie Theron

Vir hierdie uitgawe is die modeblaaie gevul met die nuwe breistowwe vir winter 2010 – my gunsteling is die oopknooptrui wat met blinkers versier is.

Oopknooptrui met blinkers

  • Assistent Andrea Smith
  • Hare Merlé Titus @ Infidels
  • Grimering Algria Ferreira

Verwante artikels

  • Julie 2010-modesessie: Agter die skerms

    Julie 2010-modesessie: Agter die skerms

    SARIE Julie 2010

    Ons is vir 'n verandering uit die wind en weer - fantasties!

  • Junie 2010-modesessie: Agter die skerms

    Junie 2010-modesessie: Agter die skerms

    SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1

    Op 17 Maart reis die span na Struisbaai vir nog 'n foto-sessie. Omdat ons met eerste daglig op 18 Maart wil skiet, moet ons al die dag voor die tyd vertrek.

  • Knus gebrei

    Knus gebrei

    SARIE - Mei 2010

    Vier jou vroulikheid in gebreide luukses wat jy veel langer as net een seisoen sal dra.

  • Knus toegewikkel

    Knus toegewikkel

    SARIE - Junie 2010

    Daar's n byt in die lug, maar warm teksture in wintergrou-kleure beskerm jou teen die koue.

  • Tweede natuur

    Tweede natuur

    SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1

    Sag, vleiend en baie vroulik - weelderige stowwe gaan terug na buitelug-kleure.

Galery

  • Algria doen Cecile se grimering
  • Aandag word gegee aan die ooggrimering
  • Die voltooide ooggrimering
  • Hare en naels word terselfdertyd gedoen
  • Merlé doen Cecile se hare
  • Merlé die ene konsentrasie
  • Algria se grimeersakke
  • Merlé kry die hare reg vir die eerste foto
  • Johan kyk of die ligtoets reg is
  • Almal se aandag op die tweede foto van die dag
  • Algria maak die lip 'n bietjie rooier
  • Cecile in haar posisie vir die derde foto
  • Johan aan die verduidelik
  • Almal hard aan die werk
  • Johan verduidelik vir Cecile wat sy moet doen
  • Amaria beweeg in om iets te verstel
  • Merlé verander die hare
  • Andrea maak notas van alles wat gebruik word
  • Die laaste paar uitrustings
  • Al die kwaste vir die perfekte grimering
  • All Merlé se knippies en ander benodighede
  • Johan en Amaria bespreek die Polaroids
  • Cecile braaf in die hitte met 'n polonek en jas
  • Die laaste foto van die dag
  • Oopknooptrui met blinkers

Kommentaar