FOTO Instagram / @newyorklife_style

Modestories

Dis die oopskouer-trend!

Met slegs een klein verandering aan jou uitrusting kan jy deesdae voor in die mode-koor wees: Wys net jou een skouer! 

Ja, stileer bloot jou baadjie, top, trui of hemp sodat een van jou skouers oop is. Dit klink dalk gek, maar dit maak regtig ’n verskil. In ’n oogwink is jou “eenvoudige” uitrusting meer modern!

Hier is ’n paar idees om hierdie off-the-shoulder-mode toe te pas.

A photo posted by Cris ॐ (@cris.fragkou) on

A photo posted by Cris ॐ (@cris.fragkou) on

Dis natuurlik ook perfek vir dae wat jy nie kan besluit of jy warm of koud kry nie!