feb_behind_the_scenes_001rz
Modestories

Februarie 2010-modesessie: Agter die skerms

Ek is altyd senuweeagtig wanneer daar ‘n flimspan naby my is, waarskynlik omdat my stem altyd ná die tyd vir my klink asof ‘n ruimtewese praat. Ek kan net nie glo dit is hoe ek klink nie … Maar gelukkig hoef ek hierdie keer niks te sê nie. Alles het aangegaan soos normaalweg. Ons moes net vir die kameraman tussen ons fotonemery kans gee om rond te beweeg vir sekere hoeke wat hy moes kry.

Met twee professionele spanne het dinge seepglad verloop en die dag was ‘n reuse-sukses.

My gunsteling- stylvolle voorkoms vir die kantoor is die vroulike handsak saam met ‘n volromp en moulose baadjie.

  • http://laqjsgsveltd.com/ pugvdcgndne

    QYTg3h dfwedoqrknpz, [url=http://bhbycxbktstf.com/]bhbycxbktstf[/url], [link=http://owwdgfbpcxmn.com/]owwdgfbpcxmn[/link], http://htucinfsdtcr.com/