Oktober 2009-modefotosessie: Agter die skerms
Foto’s: Igor Galery
Aan die winterweer oorgelaat . . .
Ek voel altyd so skuldig teenoor modelle wanneer ons somerklere in die middel van die winter moet skiet! En op hierdie dag was dit ysig koud en het 'n poolwind gewaai. Gelukkig was ons model braaf en kan jy dit skaars op haar gesig sien. Haar glimlag is genoeg om jou te oortuig dat dit 'n heerlike dag buite was!
Kyk 'n bietjie wat dra ons agter die skerms en jy sal verstaan hoe koud dit was . . .
Hier's die eindresultaat! In die Oktober-uitgawe (vanaf 14 September te koop) vertel ons oor die koelte, kalmte, pret en harmonie van die grootste kleur in die Somer 2009-palet: BLOU. Blou in al sy skakerings - van ligblou en kobaltblou tot vlootblou.

- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
Blou naweek
SARIE - Oktober 2009
Dié kleur sê koelte, kalmte, pret en harmonie. Dis somer 2009 se gunsteling – van ligblou en kobaltblou tot vlootblou
-
Desember 2009-modefotosessie: Agter die skerms
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
Wat 'n heerlike shoot!
-
Die X-faktor van ons November-voorblad - Fanie verklap . . .
SARIE - November 2009
Voormalige Mej. Heelal Michelle McLean lyk sprankelend in Tiaan Nagel se koraalpienk ontwerpersrok op ons November-voorblad. Kom loer saam agter die skerms
-
Junie 2009-modesessie: Agter die skerms
SARIE - Junie 2009
Dis nog donker buite, die model is siek en die Junie-modestorie moet geskiet word. 'n Lang dag lê voor ...
-
Mode-storie vir Augustus 2009: Agter die skerms
SARIE - Augustus 2009
Elke maand is dit 'n groot soektog na die regte plek om die mode-foto's vir SARIE te neem.
-
November 2009-mode-fotosessie: Agter die skerms
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Vir die jong meisie wat graag 'n model wil word, is hierdie maand se agter-die-skerms-foto's 'n eye-opener.
-
Rolanda toor met SARIE se ou voorblaaie: Agter die skerms
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 3
Byna 60 jaar later is gister se glans vandag se modes. Dit lyk kompleet asof Rolanda Marais uit 'n vintage-SARIE-voorblad stap - speels, stylvol, sjarmant.
-
September 2009 mode-storie: Wat het agter die skerms gebeur?
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 1
Skielik is daar 'n gegil en die hele span spat in verskillende rigtings...


























































Kommentaar