Kendall Jenner & Gigi Hadid. FOTO Instagram / @kendalljenner

Modestories

Bekende model skop stof in haar beste vriendin se oë

Gigi Hadid was saam met haar jonger suster, Bella Hadid, en beste vriendin, Kendall Jenner, benoem vir die titel van internasionale model van die jaar by die Britse modetoekennings. Die SARIE-modespan se geld was op Bella Hadid, maar Gigi het vandeesweek met die gesogte titel wegstap.

Gelukkig vir ons was dit darem nog in dieselfde bloedlyn.

Die ander wenners van die aand was:

Britse opkomende talent – Molly Goddard

Britse mansdrag-ontwerper – Craig Green vir Craig Green

Britse vrouedrag-ontwerper – Alexander McQueen

Internasionale sakeleier – Marco Bizzarri vir Gucci

Internasionale stedelike luukse-handelsmerk – Vetements

Internasionale model – Gigi Hadid

Internasionale bykomstighede-ontwerper – Alessandro Michele vir Gucci

Internasionale pasklaar-ontwerper (ready to wear)  – Demna Gvasalia vir Balenciaga

Lees nou:

Gewildste skoen op Pinterest

Rolanda Marais se baba is hier

Het jy al gehoor van Dressember?