FOTO Instagram / @bellahadid

Modestories

Is bekendes nou moeg vir jeans?

’n Ou trend is weer besig om kop uit te steek. ’n Paar bekendes het nou eers genoeg gehad van jeans en word deesdae al hoe meer in cargo-broeke gesien, of dit nou in kamoefleerkleure of kakie is.

Dis nou bekendes soos Alessandra Ambrosio, Jennifer Aniston, Cindy Crawford, Rihanna, Gwen Stefani en die modelsusters Gigi en Bella Hadid.

A post shared by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

Koop die modespan se gunsteling-cargo-broeke hiér:

R529, Zara

R799, Country Road

R799, Country Road

R599, Old Khaki 

R150, Mr Price, mrp.com