Gigi Hadid & Kendall Jenner in hulle bomber jackets. FOTO @kendalljenner_instagram

Gigi Hadid & Kendall Jenner in hulle bomber jackets.
FOTO @kendalljenner_instagram

Modestories

Bekendes se gunsteling-baadjie – só dra jy dit

Van Gigi Hadid tot Kendall en Kylie Jenner dra een. Die sportbaadjie bekend as die bomber jacket is ’n moet-hê as jy dié seisoen se moderne minimalistiese trend wil volg.

edgarstag

Naaswit satyn bomber-baadjie (vanaf R????), River Island.

Naaswit bomber-baadjie van satyn (vanaf R1 099), River Island.

Edgars digitorial 2_Quote

Inkopietog

Vaar die winkels in met ’n rok in verslankende vertikale strepe en ’n paar gemaklike brogues.

Gestreepte rok (vanaf R???), River Island. Leer brogues (vanaf R1 499,95), Dune London. Wit kunsleer handsak (vanaf R???), River Island. Swart sonbril (vanaf R???), River Island.

Gestreepte rok (vanaf R689), River Island. Leer-brogues (R1 499.95), Dune London. Wit kunsleer-handsak (vanaf R999), River Island. Swart sonbril (vanaf R349), River Island.

Skemerkelkies

Vervang jou klassieke swart rok met iets meer prettigs soos ’n gestreepte broek en dra dit saam met kant vir elegansie.

Gestreepte langbroek (vanaf R???), River Island. Swart kant top  (vanaf R???), River Island. Swart hakke (vanaf R???), River Island. Palmhandsak (vanaf R1 99,95), Dune London. Sonbril (vanaf R???), River Island.

Gestreepte langbroek (vanaf R899), River Island. Swart kanttop (vanaf R809), River Island. Swart hakskoene (vanaf R1 299), River Island. Palmhandsak (R1 199.95), Dune London. Sonbril (vanaf R349), River Island.

Kantoor-sjiek

Dié baadjie werk ook vir die kantoor met ’n minimalistiese streeptop en ’n broek in ’n treffende kleur.

Roeskleur broek (vanaf R???), River Island. Gestreepte hoënek top (vanaf R???), River Island. Swart leer blokhak (vanaf R1399,95), Dune London. Swart kunsleer handsak (vanaf R???), Dune London. Sonbril (vanaf R???), River Island.

Roeskleur broek (vanaf R899), River Island. Gestreepte hoënek-top (vanaf R499), River Island. Swart leer-blokhakskoene (R1 299), Dune London. Swart kunsleer-handsak (R1 149), Dune London. Sonbril (vanaf R349), River Island.

Koffie-afspraak

Geniet ’n spesiale tydjie saam met jou vriendinne in die somer se ander moet-hê, die skouerlose top, en die stylvolle gemak van ’n romp met ’n spleet.

Wit romp (vanaf R???), River Island. Gestreepte skouerlose top (vanaf R???), River Island. Roosgoue blokhakke (vanaf R1399,95), Dune London. Beige en gouekleur palmhandsak (vanaf R1099,95), Dune London. Sonbril (vanaf R???), River Island.

Wit romp (vanaf R659), River Island. Gestreepte skouerlose top (vanaf R629), River Island. Roosgoue blokhakskoene (R1 399,95), Dune London. Beige-en-goue palmhandsak (R1 099.95), Dune London. Sonbril (vanaf R349), River Island.

Vir meer inligting:

River Island 021 555 3246, 011 621 2830, 011 685 7090 | Facebook | Twitter @RiverIsland_SA | Instagram @RiverIslandSA

Dune London 021 529 1970, 011 685 7055, 011 214 7782 | Facebook | Twitter @DuneLondonSA | Instagram @dune_london_sa

Lees nou

Hoe dra jy ’n leerbaadjie op 4 maniere!