Karolina Kurkova oppad na die Met Gala 2016. Foto: @karolinakurkova_instagram

Karolina Kurkova oppad na die Met Gala 2016. Foto: @karolinakurkova_instagram

Modestories

Rok toe so mooi dat model nie kan sit nie!

Gister was die Met Gala, die mode-okkasie van die jaar. Maar party bekendes gaan net daardie één stappie te ver om die beste rok van die aand te dra.


Model Karolina Kurkova kon nie sit in haar rok nie en het staande in ‘n paneelwa by die Met Gala opgedaag. Moet my nie verkeerd verstaan nie, dis ’n mooi rok. Maar dis belaglik dat sy nie kon sit nie!

Ons wonder net hoe sy die res van die aand reggekom het, want dit was ‘n aansit-ete …

Met Gala: skokke en gunstelinge op rooi tapyt