Mick Jagger. FOTO 
@mickjagger_intagram

Mick Jagger. FOTO @mickjagger_intagram

Modestories

Dogters steel rocker-pa’s se styl

Hulle is nie net bekende rocksterre nie, maar ook die inspirasie agter hul dogters se gunsteling- mode-items.

Beroemd of net gewoon, ’n pa bly elke dogter se eerste held. En dié bekende dogters se styl word sommer deur hul pa’s beïnvloed.

HOPE ARMBANDE: Nicole Richie en Lionel Richie

 

SERP OM DIE NEK: Lily-Rose Depp en Johnny Depp

 

BROEKPAK: Georgia May Jagger en Mick Jagger

Kliek hier vir nog pa en dogter styl inspirasie

Bron: www.style.com

Lees nou

Jy is genooi: 1 rok – 3 troues

Geskenk-idees: 10 pa’s, 10 presente

Só dra jy hakke sonder pyn