Modestories

Beste plat skoene vir ’n aand uit

Jy hoef nie ná ’n aand uit met seer voete opgeskeep te sit nie. Hakke is mooi, maar soms moet jy hulle bêre en jou aand ten volle geniet. Daar is selfs bekendes wat reken dat plat skoene ook ekstra sjiek kan lyk by jou uitrusting. Hier’s ’n paar plat skoene wat ons reken soms jou hoë hakke kan vervang.

Alexa Chung is een van die celebs wat gaande is oor plat skoene vir ’n aandjie uit.

 

Dié 3 uitrustings gee jou ‘n riglyn hoe om plat skoene te stileer:

Uitrusting 1 

Uitrusting 1

Uitrusting 1

 

Uitrusting 2

Uitrusting 2

Uitrusting 2

 

Uitrusting 3

Uitrusting 3

Uitrusting 3

 

Koop hier die bogenoemde skoene PLUS nog keuses van plat skoene

Insteekskoene, AGL by Spitz

Insteekskoene, AGL by Spitz

Balletstyl skoene, Mango

Sandale, H&M

Sandale, H&M

Sandale, Mango

Sandale, Mango

Veterskoene, Stuart Weitzman by Spitz

Veterskoene, Stuart Weitzman by Spitz

Tekkies, Adidas by Superbalist

Tekkies , Adidas by Superbalist

Insteek-tekkies, Aldo by Superbalist

Insteek-tekkies , Aldo by Superbalist

Insteek-sandale, ZARA

Insteek-sandale (R399), ZARA

Sandale, H&M

Sandale, H&M

Veterskoene , H&M