Modestories

Betaaldag-kopies: 10 mode-items onder R700

Niemand wil ’n huis se geld uitgee op mode-items nie. Die modespan het 10 skatte onder R700 gevind – nou kan jy soos ’n miljoen rand lyk sónder om skuld te maak!

FOTO: Instagram @styledumonde

FOTO Instagram @styledumonde

Lyk soos ’n miljoen rand met dié bekostigbare items:

Goue insteekskoene (loafers), H&M (R399)

Trui, H&M (R229)

Trui, H&M

Oorkruis-midirok van fluweel, Zara (R629)

Oorkruis-midirok van fluweel , Zara

Geplooide romp, Mr Price (R149,99)

Geplooide romp, Mr Price

Baadjie, H&M (R399)

Baadjie, H&M

Wyepyp-langbroek, H&M (R349)

Geplooide midiromp, Zara (R379)

Geplooide midiromp, Zara

Oopskouer-top, Zara (R269)

Oopskouer-top, Zara

Denimbaadjie, Mr Price (R269,99)

Denimbaadjie, Mr Price

Fraiing-skouersak, H&M (R399)

Lekker koop!

Amalia Uys is op ons voorblad dié maand. Kry nou jou September-uitgawe, dis die één lente-uitgawe wat jy moet koop! 

amaliagif

Lees nou

Só dra jy enkelstewels stylvol

TV die nuwe Hollywood?

Die top wat alle bekendes dra!