Modestories

Betaaldag-kopies: 10 mode-items onder R500

Jy hoef nie ’n bank se geld te spandeer om die nuuste mode-items in jou kas te hê nie. Slim koop, dís die geheim. En om nie jou geld op dié drie items uit te gee nie – lees meer hier.

Ons deel 10 gewilde winskopies onder R500. Nou kan jy fantasties voel sonder dat jy die bank breek en vir weke daarna skuldig voel.

Koop die 10 winskopies hier 

Somersrok, Mr Price/MRP.com

Somersrok, Mr Price/MRP.com

Midirok, Mango by Spree.co.za

Midirok, Mango by spree.co.za

Bloes, Poetry

Bloes, Poetry

Bloes, H&M

Bloes, H&M

Wighak, H&M

Wighak, H&M

Bloes, H&M

Bloes, H&M

Oorvou-rok, Mr Price/MRP.com

oorvou-rok, Mr Price/MRP.com

Sandale, H&M

Sandale, H&M

Romp, Poetry

Romp, Poetry

Handsak, Moda Scapa by Spree.co.za

Handsak, Moda Scapa by spree.co.za