Reese by vanjaar se Oscars FOTO: Gallo Images / Getty Images

Modestories

Blou

Só was kobaltblou een van die gróót modekleure van modehuise soos Louis Vuitton, Isabel Marant, Preen, Lanvin & Balenciaga se winter 2012/2013-reekse.

En daarom was Reese Witherspoon se treffende blou Louis-Vuitton-rok tydens die Oscars presies in die modekol!

Die rok is spesiaal vir dié blou-oog deur dié Paryse modehuis geskep. Die kleur het Reese laat uitstaan in ‘n see van ‘n ligte kleure. Dis finale afgerond deur Louis Vuitton-juweelstukke.

Skets van die Reese se rok