cartier_ad
Modestories

Cartier volg die spoor van die luiperd . . .

Dit het drie luiperde, een supermodel (Shalom Harlow) en ‘n lewensgrote replika van ‘n vliegtuig uit 1906 geneem om hierdie ongelooflike kortfliek van nét meer as drie minute te maak. Die luiperd is sedert nog altyd die simbool van dié luukse juwele-handelsmerk (wat vanjaar ook hul 165ste verjaarsdag vier), en is nou die ‘goue draad’ in dié droom-swerftog deur die mooiste werklike én digitaal-herskepte landskappe en stede.

KOM SAAM . . .



  • ocinsugsri

    99vx6m tallnraqgste, [url=http://zxtesewflvgy.com/]zxtesewflvgy[/url], [link=http://kymosojfoxay.com/]kymosojfoxay[/link], http://jamcvvxrjrvi.com/