Modestories

Die veelsydige swart rok

Kies een wat by jou styl en persoonlikheid pas. Deur net die bykomstighede te verander het jy iets om in die dag én saans aan te trek.

Ontwerper ontwerp dra-gereed swart rokke

Swart rokke – daar’s een vir jou!

 

Kort bubble-rok
met kant-insetsel
R319,95
Rage

Groottes: S – XL

Skouerlose rok
van satyn
R395
Yuki @ YDE

Groottes: 30 – 42

Gebreide rok van
wolmengelstof
R389,95
Rage

Groottes: S – XL

Lang oopvou-rok
van wolmengelstof
R1 100
Habits

Groottes: 1 – 4 (34 – 40)

Langmourok van wolmengelstof
R799
Country Road @ Woolworths

Groottes: 6 – 16

Swart rok met fluweel-en-krale- afwerking
R3 658
Tallulahs

Groottes: 32 – 44

Rok van wolmengelstof met kant-insetsel
R2 750
Etincelle

Groottes: 32 – 38

Rok van sy met diamanté-versiering
R1 950
Nicci Boutique

Groottes: S – L

 

Rok van sy-chiffon met kant-detail
R2 150
Nicci Boutique

Groottes: S – L

V-nek-rok van sy
R1 199
Mango

Groottes: S – L

Maksirok van
rekbare katoen
R550
Coil Maxi @ YDE

Groottes: 30 – 42