Modestories

Maak 90’s steeds ’n terugkeer?

Of dit nou die 60’s, 70’s of selfs die 80’s is, elke dekade maak iewers weer sy verskyning op die modeplanke en in die klerewinkels. Dit lyk of die 90’s steeds koning kraai vanjaar. En ons praat nie net van chokers nie. Daar is agt trends wat jy moet dophou.

Die Von Dutch-kep

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

Kylie Jenner neem gereeld selfies met haar Von Dutch-kep op.    

Fluweel-sweetpak

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

Kylie is net so mal oor hierdie 90’s-trend. Sy dra ’n swart fluweel-sweetpak van Juicy wat perfek is vir ’n luilekker dag by die huis. En met die regte bykomstighede is dit selfs geskik om mee winkels toe te gaan.  

Laaggesnyde jeans

 

A photo posted by Emily Ratajkowski (@emrata) on

Die model Emily Ratajkowski stileer haar laaggesnyde jeans met ’n kort toppie. Sy het natuurlik die lyf vir hierdie uitrusting!

Die pofromp

 

A photo posted by Selena Gomez (@selenagomez) on

Selena Gomez is vroeër vanjaar in die einste romp gesien by die InStyle-toekennings.  

Blink mini-rokke

A photo posted by Kendall (@kendalljenner) on

Kendall Jenner laat die koppe draai met die perfekte blink mini-rok.

Mikro-handsakke

 

A photo posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

Ideaal vir ’n aand uit!  

Ugg-stewels

Te danke aan die model Rosie Huntington-Whiteley is gemaklik wees weer stylvol.

Opryg-broek

 

A photo posted by Kylie (@kyliejenner) on

Britney Spears, die prinses van pop, se ikoniese opryg-broek maak ’n terugkeer.

Kry soortgelyke 90’s-geïnspireerde items hier:

Blink mini-rok, H&M

Mikro-handsak, H&M

Keps, Woolworths

Keps,Woolworths

Fluweel-sweetpakbroek, H&M

Mikro-handsak, Mr Price

Keps, Mr Price

Keps,mrp

Keps, Mr Price

Keps,mrp

Blink mini-rok, H&M

Mikro-handsak, H&M

Mikro-handsak, Country Road by Woolworths

Mikro-handsak,Country Road by Woolworths

Mikro-handsak, Mr Price

Mikro-handsak, H&M