Modestories

Dié baadjie is gepas vir elke ouderdom

Nes jeans ’n moet in jou kas is, is ook dié baadjie iets wat jy moet hê. Of jy nou in jou twintigs, dertigs, veertigs, vyftigs en selfs ouer is, ’n denimbaadjie is ’n moet. Dis veelsydig, gemaklik en gepas vir die meeste seisoene. Met die winter wat sterk op pad is, is dit heerlik vir daardie laag-op-laag-voorkoms.

Die modeliefhebbers wys vir jou hoe om die denimbaadjie te dra:

Oor jou skouers soos ’n mantel.

Het jy dit al ooit oorweeg om jou denimbaadjie onder ’n jas of baadjie te dra? Oorgroot jasse en baadjies is nou gróót modenuus en perfek om bo-oor jou denimbaadjie te dra wanneer jy die koue buite trotseer.

Denim en leer is altyd ’n wenkombinasie.

Kan jy glo: jeans van plastiek!

Die modespan wys jou 4 maniere om jou moue te vou:

 

Koop hier denimbaadjies:

Ligblou denimbaadjie

Denimbaadjie, Style Republic by spree.co.za

Denimbaadjie met val-detail

Swart denimbaadjie

Denimbaadjie

Denimbaadjie, Woolworths

Vlootblou denimbaadjie

Denimbaadjie , Queenspark

Denimbaadjie

Denimbaadjie , Mr Price / mrp.com