FOTO Instagram / @styledumonde

FOTO Instagram / @styledumonde

Modestories

Kyk watter kleur is nou gróót

Terwyl ons regmaak vir somer, son en vakansie, is die Noordelike Halfrond sterk op pad winter toe. Daar’s een kleur wat al hoe meer verskyn, maar vir sommiges is dié kleur heel laaste op hul wenslysie … 

Ons praat van bruin. Dit werk vir party mense. As jy dié kleur dra, moet jy dit met die regte bykomstighede opkikker om ’n behoorlike stelling maak!

Die volgende foto’s gee jou riglyne oor hoe om bruin te stileer:

Lees nou

Brownie met net 4 bestanddele

Dié top-10 SA vakansieplekke raak vinnig vol!

11 Hollywood-paartjies uit die verlede