Modestories

Die moet-hê-handsak vir herfs 2016

Met ‘n nuwe seisoen kom nuwe trends, en een van ons gunstelinge is die nuutste styl handsak. Ons stel bekend die sg. bucket-handsak.

Casual for mtgs #tgif

A photo posted by Brittany Xavier (@thriftsandthreads) on

Dit is nou jou moet-hê-sak vir die week, naweek én elke dag. Dié nuwe beste vriend van jou is die perfekte grootte. Jip, nie te klein nie, maar ook nie te groot sodat jy te veel daarin prop en jou skouers oorlaai nie. 

Met ‘n heerlike verskeidenheid op die mark is daar beslis een vir jou:

Fraiing-en-klinknaelsak - ook beskikbaar in taankleur

Handsak met klinknaels , Mango by spree.co.za

Toeryg-handsak - ook beskikbaar in swart

Handsak van kunsleer en egte suède

Leerhandsak met slangvel-effek

Handsak , Tosoni by Spitz

Silwerkleurige handsak

Handsak , Queenspark

Denim-toeryghandsak

Denim handsak , Country Road by Woolworths

Bessiekleur handsak - ook beskikbaar in swart

Handsak , Queenspark

Kunsleer-handsak

Handsak , Style Republic by spree.co.za

Kunsleer-handsak - ook beskikbaar in bruin

Beskikbaar by Dune en uitsoekwinkels van Edgars