FOTO Instagram / @mija_mija

FOTO Instagram / @mija_mija

Modestories

Kop-af oor die mode

Nuwe trends is so volop soos waterdruppels in die see, en nou is daar spesiaal vir modeliefhebbers ’n nuwe Instagram-trend: gesiglose selfies!

Jy neem jou uitrusting af terwyl jy sit, maar sonder dat jou gesig wys. Die klere is die ster en trek al die aandag. Dit lyk heel natuurlik en Instagram wemel van dié modefoto’s.

Kyk gerus na die volgende foto’s:

A photo posted by Lorna (@lornaluxe) on

A photo posted by Aimee Song (@songofstyle) on

A photo posted by PANDORA SYKES (@pandorasykes) on

Deel ook jou uitrusting vandag met ons: #SarieModeSelfie

Bron: WhoWhatWear