Edgars-digitorial_Afristo-Punk3-570x446
Modestories

Moet-hê: Die nuwe denimbaadjie + WEN ’n R1 000-geskenkbewys!

Denim bly groot, maar dié seisoen is dit tyd vir ’n nuwe soort denimbaadjie. Kyk uit vir die appliek-trend wanneer jy een aanskaf.

1edgars_Promosie Tag

Denimbaadjie met apliekwerk (vanaf R???), River Island

Denimbaadjie met appliekwerk (vanaf R709), River Island

Edgars digitorial_Afristo Punk5
Kunsuitstalling

Volg een van die groot trends van die seisoen, geek chic, met ’n titsel geruite patroon en ’n oorgroot sonbril.

Polo-hemp (R???), River Island. A-lyn romp (R???), River Island. Blokhakke (R1 299,95), Dune London. Kunsleer handsak (R1 099,95), Dune London. Sonbril (R???), River Island.

Polo-hemp (vanaf R349) en A-lynromp (vanaf R649), River Island. Blokhakke (R1 299,95) en kunsleer-handsak (R1 099,95), Dune London. Sonbril (vanaf 299), River Island.

Piekniek

’n Swart kantrok is perfek vir ’n glansryke piekniek. Dra dit saam met ’n pet om die son uit jou oë te hou.

Kant rok (R???), River Island. Pet (R???), River Island. Leer sandale (R1 499,95), Dune London. Handsak (R1 299,95), Dune London.

Kantrok (vanaf R1 199) en pet (vanaf R329), River Island. Leersandale (R1 499,95) en handsak (R1 299,95), Dune London.

Dansbaan

Geniet ’n aandijie uit saam met vriende en wees kaatjie van die dansbaan met die luiperdmotief-eenstuk by dié somer se moet-hê-romp, die A-lynsnit in suède.

Luiperdmotief eenstuk (R??), River Island. Suede A-lyn romp (R??), River Island. Swart blokhak (R???), River Island. Kunsleer handsak (R1 199,95), Dune London. Sonbril (R??), River Island.

Luiperdmotief-eenstuk (vanaf R349), A-lynromp van suède (vanaf R849) en swart blokhakke (vanaf R1 299), River Island. Kunsleerhandsak (R1 199,95), Dune London. Sonbril (vanaf R299), River Island.

Inkopietog

Die Kanadese tuxedo (denim op denim) is nou hier om te bly. Gee dit ’n vroulike aanslag met ’n blompatroonbloes en bykomstighede in kleur.

Jeans (R???), River Island. Bloes (R???), River Island. Leer hakke (R 1699,95), Dune London. Handsak (R1 299,95), Dune London. Sonbril (R???), River Island.

Jeans (vanaf R849) en bloes (vanaf R799), River Island. Leerhakke (R1 699,95) en handsak (R1 299,95), Dune London. Sonbril (vanaf R399), River Island.

Vir meer inligting:

River Island 021 555 3246, 011 621 2830, 011 685 7090 | Facebook | Twitter @RiverIsland_SA | Instagram @RiverIslandSA

Dune London 021 529 1970, 011 685 7055, 011 214 7782 | Facebook | Twitter @DuneLondonSA | Instagram @dune_london_sa

WEN ’n R1 000-geskenkbewys van Dune London & RIver Island

Een gelukkige SARIE-leser kan ’n geskenkbewys van R1 000 wen om jou gunsteling-items van die seisoen te koop. Al wat jy moet doen is om jou besonderhede hieronder in te vul om in aanmerking te kom.

* Die kompetisie sluit 31 Desember. Enige ander onkoste is uitgesluit by die prys.

WEN 'n R1 000-geskenkbewys