20161118 AK Christmas Post 2016 x 2
Modestories

Die perfekte geskenk wag op jou … PLUS jy kry spesiale afslag!

Of jy nou droom van ’n Dream in Colour-item of soek na die perfekte Night & Day-stuk om jou vakansievoorkoms af te rond, Arthur Kaplan se versameling luukse juweliersware het iets wat jou sal inspireer en bly maak.

ARTHURKAPLANtag

Ons fyn juweliersware is gemaak om ’n leeftyd te hou, want ons glo elke stuk is onlosmaaklik deel van jou liefdesverhaal. Elke faset van elke diamant weerspieël die lag en trane van liefde gewen en beleef, sowel as die belofte van liefde wat nog wink.

Arthur Kaplan is bekend vir die Engagement Collection, wat geïnspireer is deur ons handelsmerkfilosofie: Love is in the Details.

Die aandag aan besonderhede, asook die passie waarmee elke stukkie luukse juweliersware by Arthur Kaplan geskep word, getuig van ons verbintenis om in jou reis te deel.

Elke Arthur Kaplan-verloofring bevat een of meer diamante wat met die hand uitgesoek is sodat dié steen (of stene) die fokuspunt vorm met ’n unieke kleur en glans.

Ons doen dit omdat ons glo dit is ons plig teenoor jou om te verseker dat die ontwerp modeneigings oorleef en vir ewig so asemrowend sal bly soos die dag waarop jy “ja” gesê het.

Arthur Kaplan bied SARIE-lesers 20% afslag op enige juweliersitem tot 31 Desember 2016. Kry jou unieke promosiekode hier: http://arthurkaplan.co.za/campaigns/

20161118 AK Christmas Post 2016 x 2

Besoek www.arthurkaplan.co.za om ons luukse versamelings te sien.

Deel jou perfekte geskenk met ’n geliefde op Facebook, Twitter of wees direk en stuur ’n e-pos!