Modestories

Die sewentigs inspireer jou modestyl: Modern boheems

Die Hollywood-stilis en ontwerper Rachel Zoe is jou styl-ikoon.

Jy is ‘n vrygees. Patrone en teksture is die sleutel tot ‘n suksesvolle uitrusting.

Jou styl is eklekties. Dit beteken jy speel rond tussen vintage en modern. Jy is ook lief vir juwele, veral armbande.

Kry só die modern boheemse voorkoms:

Kunspels-gilet

Kunspels-gilet ,Woolworths

Motorfietsbaadjie

Bloes

Bloes , KARMA, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Polkakol-bloes

Polkakol-bloes ,Mr Price/mrp.com

Wyepyp-langbroek

Wyepyp-langbroek , NEXT, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Wyepyp-langbroek

Jegging

Jegging ,Country Road by Woolworths

Maksirok

Maksirok, RVCA, te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Maksirok

Maksirok ,TRUWORTHS

Driekwartmou-maksirok

Driekwart-mou maksirok, C(INCH) , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Hakskoene

Hakskoene, Errol Arendz , te koop by SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Blokhakskoene

Blokhakskoene ,Woolworths

Marsala hoëhak-kniestewels

4-in-1-geskenkpak

4-in-1 geskenkpak ,Anne Klein by American Swiss

Armband

Armband ,Witchery by Woolworths