FOTO Instagram / @fifityshades_trilogy

Modestories

Dakota Johnson se styl-evolusie

In 2015 het sy Anastasia Steele gespeel in die prikkelprent Fifty Shades of Grey, en kort voor lank was die Amerikaanse aktrise Dakota Johnson se naam op almal se lippe.

Voor haar Fifty Shades-faam was Dakota net bekend as die dogter van die Amerikaanse aktrise Melanie Griffith en haar ewe bekende eks, Don Johnson. Maar deesdae maak sy naam vir haarself. En Vrydag word die opvolgprent in die Fifty Shades-trilogie, Fifty Shades Darker, vrygestel.

Op die rooi tapyt het Dakota omtrent ’n styl-evolusie ondergaan.

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

2009

2010

2011

2012

2013

2014

2015

2016

2017

Vir die vuurwarm tonele moes Dakota seker maak sy kry ’n vietse lyfie. Sy het haar oefenroetine met Vogue gedeel, lees meer hier.

Kyk die lokprent van Fifty Shades Darker:

Lees nou

Obama hou vakansie saam met Virgin-baas

Ons is opgewonde oor De Klerk Oelofse

Dekor wat niks kos nie