Modestories

Die top wat alle bekendes dra!

Die skouerlose top is nou ’n groot trend. Jy sien dit oral op straat en op loopplanke, bekendes is mal daaroor en die styl is boonop vleiend vir almal.

Kyk net, die Jenner-susters, Kylie en Kendall, en Bella Hadid dra hier dieselfde skouerlose top! Ruil hulle dit onder mekaar uit? Wie sal weet!

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

A photo posted by Bella Hadid (@bellahadid) on

Koop hier ’n soortgelyke skouerlose top:

Skouerlose top

Skouerlose top

Skouerlose top