FOTO Instagram @styledumonde

FOTO Instagram @styledumonde

Modestories

Só dra jy enkelstewels in lente

Lente het ons vinnig onkant gevang en dalk is jy nog nie reg om oop skoene te dra nie – jou voete kort eers behoorlik aandag. Vir maklike wenke om die droë voete te groet lees hier.

GOEIE NUUS Jy mág enkelstewels in die lente of somer dra!

Die modespan gee vir jou ’n paar wenke hoe om enkelstewels in warmer weer te dra:

#1 Saam met ’n rok

Jy kan dit saam met enige rok dra – mini, midi of selfs maksi – los net die sykouse by die huis.

#2 Met jeans en kortmou-top/T-hemp/bloes

#3 By ’n kortbroek of culotte

#4 Saam met ’n romp

#5 Vir ’n aand uit

Lees nou

Trouwenke: Kies ’n geur vir jou groot dag

Video: Bella Hadid val op loopplank

Beklemtoon jou oë sonder grimering – doen dit só