FOTO Instagram @styledumonde

FOTO Instagram @styledumonde

Modestories

Só dra jy enkelstewels stylvol

Is jy moeg daarvoor om jou enkelstewels altyd op een manier te dra, wat gewoonlik saam met skinny jeans is? Die SARIE-modespan het ’n paar kreatiewe voorstelle oor hoe jy dié stewels kan dra.

5 trendy maniere om jou enkelstewels te dra:

#1 Enkelstewels + midiromp/rok

 

#2 Enkelstewels + uitgerafelde jeans

 

#3 Enkelstewels + boheemse maksirok

#4 Enkelstewels + eenstuk

#5 Enkelstewels + miniromp

 

Goue reël: Vermy sykouse, behalwe as dit sneeu of vriesend koud is – onthou, lente is byna hier!