Edgars-digitorial23-570x446
Modestories

Een leerbaadjie – 4 maniere

Skop die somer af met ’n ontspanne voorkoms en ’n tikkie rock-sjiek vir naweekgemak.

’n Leerbaadjie is die perfekte item vir elke dag se dra terwyl die weer nog nie te warm is nie.

1edgars_Promosie Tag

Suéde baadjie (vanaf R2 500), River Island.

Suéde baadjie (vanaf R2 500), River Island.

 

Edgars digitorial5_crop

Afspraak met vriendinne

Van ’n inkopietog tot ’n middagete, kry die voorkoms in ’n romantiese blomrok met vintage-inspirasie.

Rok (vanaf R1079), River Island. Taankleur leer-en-hout-blokhakke (vanaf R1 299,95), Dune London. Blom-oorbelle (vanaf R139), River Island. Geel-en-taankleur kunsleer-handsak (vanaf R1 099,95), Dune London. Sonbril (vanaf R299), River Island.

Rok (vanaf R1079), River Island. Taankleur leer-en-hout-blokhakke (R1 299,95), Dune London. Blom-oorbelle (vanaf R139), River Island. Geel-en-taankleur kunsleer-handsak (R1 099,95), Dune London. Sonbril (vanaf R299), River Island.

Rock-konsert

Geniet ’n musieknaweek met inspirasie uit die vroeë neëntigs se grunge-styl, soos geskeurde jeans.

Swart maasstof-top met borduurwerk (vanaf R629), River Island. Noupassende geskeurde jeans (vanaf R849), River Island. Swart fraiing-handsak (vanaf R409), River Island. Taankleur ooptoon-enkelstewels van leer (vanaf R1 399,95), Dune London. Groot goue horlosie (vanaf R629), River Island. Sonbril (vanaf R219), River Island.

Swart maasstof-top met borduurwerk (vanaf R629), River Island. Noupassende geskeurde jeans (vanaf R849), River Island. Swart fraiing-handsak (vanaf R409), River Island. Taankleur ooptoon-enkelstewels van leer (R1 399,95), Dune London. Groot goue horlosie (vanaf R629), River Island. Sonbril (vanaf R219), River Island.

Sonsondergang-piekniek

Geniet die luilekker lentedae met ’n piekniek of braai saam met vriende. Vervang jou naweekjeans met ’n blompatroonbroek.

Eenstuk met valle (vanaf R439), River Island. Bompatroon-wyepypbroek (vanaf R899), River Island. Swart suéde-hakskoene (vanaf R???), Dune London. Roosgoue horlosie (vanaf R779), River Island. Geel-en-taankleur kunsleerhandsak (vanaf R1 299), Dune London. Sonbril (vanaf R299), River Island.

Eenstuk met valle (vanaf R439), River Island. Bompatroon-wyepypbroek (vanaf R899), River Island. Swart suéde-hakskoene (R???), Dune London. Roosgoue horlosie (vanaf R779), River Island. Geel-en-taankleur kunsleerhandsak (R1 299), Dune London. Sonbril (vanaf R299), River Island.

’n Aand uit

Vir ’n romantiese afspraak kan jy nooit verkeerd gaan met ’n kantrok nie. Die spel tussen ’n harde tekstuur en ’n sagte tekstuur maak dié uitrusting interessant.

Wit kantrok (vanaf R1 899), River Island. Beige leer-blokhakskoene (vanaf R1499,95), Dune London. Blom-oorbelle (vanaf R139), River Island. Swart kunsleer-handsak (vanaf R1 299,95), Dune London. Sonbril (vanaf R???), River Island.

Wit kantrok (vanaf R1 899), River Island. Beige leer-blokhakskoene (R1499,95), Dune London. Blom-oorbelle (vanaf R139), River Island. Swart kunsleer-handsak (R1 299,95), Dune London. Sonbril (vanaf R???), River Island.

Vir meer inligting:

River Island 021 555 3246, 011 621 2830, 011 685 7090 | Facebook | Twitter @RiverIsland_SA | Instagram @RiverIslandSA

Dune London 021 529 1970, 011 685 7055, 011 214 7782 | Facebook | Twitter @DuneLondonSA | Instagram @dune_london_sa

Lees nou

Dra só die sportbaadjie soos ’n bekende