Modestories

Die eenstuk is sexier as ’n bikini

Die dae van skaam wees om in ’n eenstuk op die strand te paradeer is verby. Dra jou swembroek met trots, want dit is dié Desember-vakansie die sexyste item om te hê!

Ja, jy hoor reg. Swembroeke ontplof onder die celebs en is orals te sien in die winkels, in letterlik alle style waaraan jy kan dink.

Celebs soos Hailey Baldwin, Selena Gomez, Taylor Swift, Beyoncé, Ashley Graham is gaande oor hul eenstuk-swembroeke!

A photo posted by Selena Gomez (@selenagomez) on

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

A photo posted by Emily Ratajkowski (@emrata) on

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

 

’n Gróót voordeel van die trend is dat jy reguit van die strand na ’n skemerkelkie-kuier kan gaan, sonder om ongemaklik te voel. Trek net ’n romp  of broek aan en jy’s reg vir die aand! Beach hair, eenstuk en jeans – dit klink soos ’n wen-wen-kombinasie!

SARIE-modespan se 9 gunsteling-swembroeke:

swembroeke

swembroeke

Koop die swembroeke hier (onder R1 000):

Swembroek, MSH by Superbalist

Swembroek, MSH by Superbalist

Swembroek, H&M

Swembroek, The Lot by Superbalist

Swembroek, The Lot by Superbalist

Swembroek, The Lot by Superbalist

Swembroek, The Lot by Superbalist

Swembroek, Country Road by Woolworths

Swembroek, Country Road by Woolworths

Swembroek, Witchery by Woolworths

Swembroek, Witchery by Woolworths

Swembroek, H&M

Swembroek, Country Road by Woolworths

Swembroek, Country Road by Woolworths

Swembroek, Mr Price/mrp.com

Swembroek, Mr Price/mrp.com

Swembroek, MSH by Superbalist

Swembroek, MSH by Superbalist