errol_arendz
Modestories

Errol Arendz gesels oor die AUDI Joburg-modeweek 2010

So, jy’s terug by Fashion Week. Hoekom het jy besluit om vanjaar weer deel te neem?

Om my pasklaar-reeks (ready to wear) bekend te stel.
 

Jy gaan 40 pasklaar-items en 10 ontwerpersitems bekend stel. Vanwaar die inspirasie vir dié reeks? Watter trends, kleure en style kan ons van jou nuwe reeks verwag?

My ontwerpersitems word geïnspireer deur die 80’s en my pasklaar-reeks deur vroue se behoeftes.

Dink jy die jonger, trendy ontwerpers is kompetisie vir die gevestigde, klassieke ontwerpers?

Ek beny hul energie . . .

Wie’s die een persoon vir wie jy nog graag wil ontwerp?

My volgende kliënt!

Wat hou 2010 vir Errol Arendz in?

Hierdie blad is te kort!

  • http://dyxlybngltmq.com/ dluusmdhow

    nu44PT xbzrbeaxctua, [url=http://thmhcpkanuhx.com/]thmhcpkanuhx[/url], [link=http://mqzedssvmzwc.com/]mqzedssvmzwc[/link], http://tnhxerqfqnfk.com/