Modestories

Geskenk-idees: 10 pa’s, 10 presente

Vadersdag is om die draai en ons het ’n bietjie gaan loer wat daar als beskikbaar is vir pa’s. En soos ons weet, is elke pa uniek en het elke man ook ’n ander liefde behalwe dié vir sy vrou en kinders.

Met so baie stokperdjies was dit nie maklik nie, veral nie om iets te vind wat by ’n begroting inpas nie. Die ryk Amerikaner Marvin Davis het mos gesê: “Soos mans ouer word, word hul speelgoed al hoe duurder.”

Hier is ons wenslysie vir pa’s

Die koffie-liefhebber

Koffie-masjien, Breville by @home

Tekkie-fanatikus

Tekkie, Nike by spree.co.za

'n Man vir goeters (gadgets)

Leatherman-gereedskap, Outdoor Warehouse

Horlosie-versamelaar

Horlosie, Fossil by spree.co.za

Die ernstige kok

Mes-stel, Yuppiechef.com

Mnr. Korporatief

Sy-das, Trenery by Woolworths

Wynkenner

Wynkraffie, @home

Buitelug-pa

Baadjie, Cape Union Mart

Man vir watersport

Duikfrokkie, Billabong by Swindle.co.za

Die fikse vader

Lees nou

Modewenke – ons leen by die manne

Só dra jy hakke sonder pyn

Die mode-dilemmas wat niemand wil erken nie