Guess-model Candice Boucher verklap: Sexy is...
Top Suid-Afrikaanse model, Candice Boucher, verklap wat haar daardie sensasie laat ervaar.
Wanneer voel jy sexy?
Dit gaan vir my oor die gevoel. Dit maak nie saak wat ek aanhet nie, dit gaan eerder oor my gemoedstoestand. Soms is dit in die oggend as ek goed geslaap het en ander kere as ek mooi gegrimeer is en my hare is gestileer – al het ek iets eenvoudigs soos ’n denimbroek, hakke en ’n mooi toppie aan.
Dink jy mans se idee van sexy verskil van vroue s’n?
Beslis. Ek dink vir ’n vrou is iemand sexy wanneer sy haarself goed dra en selfvertroue uitstraal. Ek dink vir mans hang dit baie meer af van wát sy dra.
Watter vrou is vir jou sexy?
Die aktrise en model Milla Jovovich. Sy het selfvertroue, ’n bietjie geheimsinnigheid en jy kan dit in haar oë sien – sy straal dit uit.
* Kuier agter die skerms saam met Candice tydens die skiet van die Lente/Somer 2010-Guess Jeans-advertensieveldtog.
Verwante artikels
-
Akteur van Brothers and Sisters trou - Eerste foto's
SARIE - Oktober 2010
Dave Annable (31), Justin Walker in die Emmy-bekroonde TV-reeks, Brothers & Sisters, en aktrise Odette Yustman (25) het die 10.10.10 (10 Oktober 2010) ná hulle 2-jaarlange verhouding die knoop deurgehaak.
-
Die nuwe sexy
SARIE - November 2010
Linda O’Connell, grimeerkunstenaar vir Maybelline NY in Suid-Afrika, glo die X-faktor kan ook uit 'n bottel kom.
-
Jimmy Choo: Eers skoene, nóú parfuum
SARIE - Oktober 2010
Bekende skoen- en bykomstighede-reeks, Jimmy Choo, gaan binne die volgende maand hul eerste parfuum aan die Amerikaanse media bekendstel.
-
Matthew McConaughey gesig van nuwe mansparfuum
SARIE September 2010
Matthew McConaughey leen sy gesig vir Dolce & Gabbana.
-
Orlando Bloom en Charlize Theron: Nuwe gesigte van klerereeks
SARIE - Oktober 2010
Orlando Bloom en Charlize Theron werk vir die eerste keer saam - maar nie aan 'n fliek nie.
-
Ryk Neethling se meisie die nuwe gesig van Triumph
SARIE September 2010 | Kommentaar: 4
Die 25-jarige Tammy Farrell en meisie van swemsensasie, Ryk Neethling, is as die gesig van Triumph-onderklere vir hul 2011 advertensieveldtog aangewys.
-
SA model onder top 10 wat meeste verdien in 2011
SARIE Oktober 2011 | Kommentaar: 1
Forbes het die 10 modelle wat die meeste verdien vir 2011 bekend gemaak en onder hulle is Suid-Afrika se Victoria's Secret-engel Candice Swanepoel.
-
The Good Wife-aktrise nuwe gesig van L'Oréal
SARIE September 2010
Julianna Margulies, Emmy-wenner vir haar rol in die treffer-TV-reeks The Good Wife, is pas aangewys as die nuwe gesig van skoonheidshuis, L'Oréal Paris se teenverouderingsvelsorgreeks, RevitaLift.
-
Twilight-ster is nuwe gesig vir Calvin Klein-onderklere
SARIE Augustus 2010
In die 90's het Kate Moss en Mark Wahlberg beroemd geword in Calvin Klein se skrapse ondergoed. Nou is dit die Twilight mooi mense...
















Kommentaar