Modestories

Het jy al gehoor van Dressember?

Dressember is ’n fondsinsamelingsveldtog wat wêreldwyd bewustheid wil skep oor die mishandeling en uitbuiting van vroue. Die veldtog daag vroue die wêreld oor uit om in Desember elke dag ’n rok te dra.

via GIPHY

Jou opsies is oneindig. Kort rok, lang rok. Noupassend, lospassend. Aandrok, strandrok. Daar is werklik ’n rok vir elke dag van die week.

“Feel like a woman, wear a dress.” – Diane von Furstenberg

Kyk hier na ons gunsteling-rokke:

Hemprok, H&M

Denimrok, Old Khaki

Denimrok, Old Khaki

Langmou-rok, Country Road by Woolworths

Langmou-rok, Country Road by Woolworths

Slooprok met dun bandjies, H&M

Oopskouer-rok, Spree

Rok, Style Republic by spree.co.za

Noupassende kantrok met klokmoue, Spree

Kantrok, Eligere by spree.co.za

Knielengte-rok, Country Road by Woolworths

Knielengterok, Country Road by Woolworths

Oorvou-maksirok, Country Road by Woolworths

Maksirok, Country Road by Woolworths

Denimrok met knope, Mr Price

Denimrok, Mr Price

Sweetpaktop-styl rok, H&M

Laai jou rokfoto op Instagram en gebruik die hashtags #dressember #sarietydskrif. Kom ons ondersteun Dressember! As jy meer wil weet oor hierdie kreatiewe veldtog, kliek hier.

En nee, ’n romp tel nie!

Mode-intern: Mignon Mostert